top of page

Lego Robotics

Updated: Nov 3, 2021



Ons robotte het reeds by die skool aangekom en die opgewondenheid loop hoog.

Leerlinge skakel in as spanne wat ‘n robot moet ontwerp, bou en programmeer om ‘n aantal uitdagings op ‘n speelveld die hoof te bied.

Buiten baie pret, word leerlinge geleer hoe om as ‘n span saam te werk, maar ook hoe om wetenskap, tegnologie, verbeelding en wiskundige konsepte te kombineer om probleme op te los.

Hierdie is net nog ‘n manier hoe Pomario kinders voorberei vir die toekoms

 
 
 

Comments


Post: Blog2_Post

POMARIO INDEPENDENT SCHOOL

PAUL DE VILLIERS STREET ( R303)

CITRUSDAL, 7340

022 125 0561

©2019 BY POMARIO PRIVATE SCHOOL.

  • Facebook
  • Instagram

©2023 by Pearson. Proudly created with Wix.com

bottom of page