top of page

Newsletter 29.09.23


Ons is dankbaar vir ‘n besonder suksesvolle derde kwartaal. Die toetsreeks het goed afgeloop en die kinders het goeie rekenskap van hulle kennis gegee. Ons vertrou dat elkeen se prestasie na wense is!


Ons jaarlikse prysuitdelings vind op Donderdag, 26 Oktober plaas. Die Grondslagfase (Gr 1 tot 3) het weer hulle eie prysuitdeling om 12:00, terwyl die prysuitdeling vir Gr 4 tot 12 leerders om 18:00 plaasvind, Ons hoop ons sien u daar!





























71 views0 comments

Recent Posts

See All
Post: Blog2_Post
bottom of page