Newsletter 18.08.23
- Pomario
- Aug 18, 2023
- 1 min read
Ek glo u is vertroud met die staaltjie van die hoender en die vark wat bestanddele vir ’n ontbyt moes voorsien. Die hoender het sy bydrae gemaak: een eier. Die vark het egter ’n opoffering gemaak: van sy eie spek!

















Comments