Newsletter 11.08.23
- Pomario
- Aug 11, 2023
- 1 min read
“Pomario never fails to surprise!” Hierdie woorde van ‘n ouer tydens ‘n “parkeer-terreingesprek” vanoggend het my weer met dankbaarheid na ons skool laat kyk. Ons vier hierdie winter nie net 4 jaar in ons nuwe skoolgeboue nie, maar ook talle verbeterings wat tekenend is van die vooruitgang van ons pragtige skool.













Comments