top of page

Newsletter 06.06.23


Eksamentyd is eintlik ’n lekker tyd, want die skooldag is korter en die kinders kan voluit op die akademie fokus. Met die winter wat nou sy kloue met mening inslaan, is ons seker dat die kinders dit geniet om lekker knus met ’n koppie “hot chocolate” te sit en voorberei vir elke dag se vraestel. Ons bedank elke ouer wat die kinders ondersteun sodat hulle net hulle beste kan gee!














55 views0 comments

Recent Posts

See All
Post: Blog2_Post
bottom of page