Newsletter 19.05.23PomarioMay 19, 20231 min readDie tweede kwartaal was tot dusver propvol aktiwiteite en ons is dankbaar vir soveel geleenthede wat die skool vir die kinders skep om te ontwikkel en te groei. Nou skuif ons fokus egter na die akademie en die Junie-eksamen wat binnekort begin.
Die tweede kwartaal was tot dusver propvol aktiwiteite en ons is dankbaar vir soveel geleenthede wat die skool vir die kinders skep om te ontwikkel en te groei. Nou skuif ons fokus egter na die akademie en die Junie-eksamen wat binnekort begin.
Comments