Dit is toetstyd en 'n stilte daal elke oggend oor die skool neer terwyl die kinders in Gr 4 tot 9 rekenskap gee van die werk wat gedurende die kwartaal gedoen is. Te oordeel aan die voorlopige uitslae lyk dit of hulle uitstekend vaar! Ons sien uit na die vorderingsverslae aan die einde van die kwartaal.
Laai ons nuusbrief af om skakels te aktiveer:
Comments