Wat ‘n plesier is dit nie om by Pomario betrokke te wees nie! Ons hou daarvan om van die Pomario-familie te praat – en familie is ons beslis. Ek is egter die afgelope tyd baie bewus van die Pomario masjien. Elkeen is ‘n onderdeel of rat in dié masjien en hy loop mooi! Lees meer in ons nuusbrief...
Laai ons nuusbrief af om skakels te aktiveer.
Comments