top of page

10-Jaar Vieringe

Updated: Apr 20, 2022

Ons sien almal uit na Pomario se tiende verjaarsdagvieringe wat regdeur 2022 plaasvind.

Die Kaleidoskoop-musiekaand op 9 April 2022 was ‘n spesiale geleentheid waartydens ons die verlede met dankbaarheid herdenk het, terwyl ons ook ons toekomsdrome gedeel het. Dit was besonder lekker om die oudskoliere en stigterslede van die skool by ons te hê. Hulle sal altyd ‘n spesiale plek in ons harte hê. Dit was beslis ‘n aand om te onthou!






5 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page