Back to All Events

The Nutcracker – ’n Betowerende Konsert

The Nutcracker – ’n Betowerende Konsert

Kom geniet ’n feestelike musiekaand saam met die jong musikante van Desiré Smit Musiekskool – Pomario se eie musiekskool! Die program sluit musiek uit The Nutcracker, Kersmusiek en ander geliefde melodieë in, met klavier- en viooluitvoerings en ensembles vir die hele gesin.

Woensdag, 2 Desember 2026 om 18:00

NG Kerk Citrusdal

Volwassenes: R80 | Kinders: Gratis

Previous
Previous
3 December

Inter House Athletics