top of page

Wêreldboekdag

“Jy kan magie vind waar jy ook al kyk. Sit terug en ontspan, al wat jy nodig het is 'n boek.” Dr Seuss

Ding 1 en Ding 2, die Kat in die Hoed, Gouelokkies, Rooikappie en selfs 'n Robin Hood, 'n Jack in die boontjiestingel, prinsesse in oorvloed, speurders en skurke en vele meer het by Pomario se deur verskyn.




Comments


Post: Blog2_Post

POMARIO ONAFHANKLIKE SKOOL

PAUL DE VILLIERS STRAAT (R303)

CITRUSDAL, 7340

022 125 0561

© 2019 POMARIO

  • Facebook
  • Instagram

© 2023 deur Pearson. Met trots geskep met Wix.com

bottom of page