GEREELDE VRAE

 

Q: IS MY KIND OP DIESELFDE STANDAARD AS ENIGE ANDER DEPARTEMENTELE SKOOL?

 

A: JA, ONS VOLG N UITGEBREIDE CAPS KURRIKULUM

 

Q: wAT IS DIE GRADE WAT ONS AANBIED?

 

A: ONS BIED ONDERRIG AAN VIR KINDERS VAN 4 TOT EN MET GRAAD 12

 

Q: bIED ONS SPORT AAN?

 

A: jA, ONS BIED DIE VOLGENDE SPORT AAN: Netbal, Rugby, ATLETIEK, MUURBAL, HOKKIE EN SwEM.

 

Q: IS DAAR BUITE-MUURSE AKTIWITEITE?

 

A: JA, ONS HET SKAAK, LANDLOOP, Admaths EN Rugby Skills. DAAR WORD OOK KUNS AANGEBIED DEUR JODIE CROUS.

POMARIO PRIVAATSKOOL

PAUL DE VILLIERSSTRAAT (R303)

CITRUSDAL, 7340

022 125 0561

©2019 BY POMARIO PRIVATE SCHOOL.