ONS SKOOL

Pomario Privaatskool bied 'n verrykte leeromgewing wat gehelp het om talle studente n voorsprong te gee.

 

Die skool is in 2012 gestig in Citrusdal en weerspieël die uiteenlopende agtergrond en kultuur van die gebied.

Ons is uiters trots op ons studente en personeel, wat altyd gretig is om te leer, te skep en saam te groei.

 

POMARIO is 'n Latynse woord wat BOORD beteken. By Pomario glo ons om die saadjie te plant deur goeie opvoeding en om hulle jong gedagtes te voed terwyl hulle vas geanker is op tuis grond.

 

Ons kweek individue wat saam kan groei in 'n veilige omgewing waar hulle kan floreer en groei, wat vrugte kan dra vir toekomstige geslagte.

 

Pomario Privaatskool is n dubbel-medium christen privaatskool wat  topklas-onderrig bied met kleiner klasse en individuele aandag.

 

 

HOEKOM ons kies?

 

Geleë in een van die mooiste dele van die land .

Veilige en liefdevolle omgewing.

Klein klasse met individuele aandag.

Ons gee om vir mekaar en die omgewing.

POMARIO PRIVAATSKOOL

PAUL DE VILLIERSSTRAAT (R303)

CITRUSDAL, 7340

022 125 0561

©2019 BY POMARIO PRIVATE SCHOOL.