top of page
4x4-banner.png

Ons jaarlikse 4x4-dag is 'n hoogtepunt op die skool se kalender. Dit word op Saterdag 15 Oktober te Koningskop, Citrusdal, aangebied. Registrasie geskied by die vertrekpunt, maar om 'n plek te verseker, is dit die beste om die aanlyn registrasievorm in te vul. 

Die dag is propvol opwindende aktiwiteite:

 

1.      Pretstap (± 7km ):

Inskrywings open 07:00   (indien nie aanlyn geregistreer nie)                 

Stap begin 07:30       

Koste: R30 pp (kinders o. 9 - 18 jaar: R15 pp; onder 8 jaar gratis)

 

2.      Eko -roete (geskik vir 4x4 of 4x2 voertuie)       

Inskrywings open 07:00 - 10:30 (indien nie aanlyn geregistreer nie)         

Begin: 11:00             

Koste: R350 per voertuig (sluit 2 mense in. Bykomende gaste: R50 pp. Jonger as 13 jaar gratis)

Inskrywings sluit 'n worsrolletjie ("Boereworsrol") vir twee mense in. (Ekstra rolle te koop teen R25 stuk.)

 

Aandprogram: begin 18:00. Dit sluit 'n prysuitdeling, veiling en 'n dans in.

Registrasie

Skryf hieronder in. Dit behoort skaars drie minute te neem!

Aanlyn inskrywings sluit om 17:00 op 13 Oktober 2022. U is ook welkom om op 15 Oktober by die beginpunt te registreer.

Deelnemers ontvang 'n "goodie bag" en gratis toegang tot die aandprogram en dans.

 

Borge is welkom om René de Jongh te kontak by 022 125 0561 of  admin@pomario.co.za   

Datum en Plek: 15 Oktober 2022 te Koningskop , Citrusdal

Maak asseblief alle EFT-betalings aan  

ABSA (Spaar)

Rek nommer: 93 5445 9481

Takkode: 632005

Verwysing: 4x4 en u van

4x4-banner.png
bottom of page